Bendegeweld
-
Weermag in die Kaap: ‘Hierdie help bokkerol,’ sê Cameron
Senior lede in die Wes-Kaapse polisie het al met die eerste dag van die weermag se ontplooiing gesê dit gaan…
-
Dwelmhandelaar: ‘Die weermag kan nie regtig die besigheid stop nie’
Die ontplooiing van soldate om bendegeweld te bekamp het uiteenlopende reaksies ontlok. Die reaksies wissel van versigtige optimisme tot openlike…
Brekende Nuus
-
Die Verenigde Arabiese Emirate het bewerings ontken dat Teheran ’n basis waar Amerikaanse personeel gehuisves word met missiele geteiken het, nadat dit aangekondig het dat ’n Iranse hommeltuig oor sy waters onderskep is
-
Die konstitusionele hof sal na verwagting uitspraak lewer oor aansoeke deur voormalige presidente Jacob Zuma en Thabo Mbeki, met dié 2 wat wil hê dat die afgetrede regter Sisi Khampepe as voorsitter van die WVK-sake verwyder moet word
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

