Weermag in die Kaap: ‘Hierdie help bokkerol,’ sê Cameron

Die weermag patrolleer elke dag deur die Kaapse gemeenskap, maar geen verandering kan gesien word nie. Foto: Facebook
Die weermag patrolleer elke dag deur die Kaapse gemeenskap, maar geen verandering kan gesien word nie. Foto: Facebook

Senior lede in die Wes-Kaapse polisie het al met die eerste dag van die weermag se ontplooiing gesê dit gaan misluk en dat Operation Prosper geen uitwerking op bendegeweld sal hê nie, sê Ian Cameron, die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie.

Cameron het dit aan Die Papier onthul nadat Alan Winde, die Wes-Kaapse premier, verlede Donderdag na Thembisile Patekile, die provinsiale
polisiekommissaris, en sy bestuurspan oor die doeltreff endheid van Operation Prosper en misdaadintelligensie-ondersoeke in die Wes-Kaap gekap het.

  • Lees joernalis Bohemia Hoffmeester-Jumatt se volledige artikel in jongste uitgawe van Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie