Biodiversiteit
-
‘Onmoontlik om elke bok, erdwurm se geestesgesondheid te meet’
Die hoogste hof moet nou besluit of die huidige definisie van “dierewelstand” grondwetlik is. Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SA…
Brekende Nuus
-
Bok-skrumskakel Grant Williams sal amptelik by die Japanese klub Kobelco Kobe Steelers aansluit volgende seisoen
-
Jack Bloom sal die pos van adjunkminister van water en sanitasie inneem en David Maynier sal die pos van minister van bosbou, visserye en die omgewing by Willie Aucamp oorneem, wat nou die minister van landbou sal wees
-
John Steenhuisen, wat uit sy stoel gelig is as minister van landbou, sal Alexandra Abrahams vervang as adjunkminister handel, nywerheid en mededinging
-
Die selferkende pedofiel Iain Wares sal na verwagting vandag in die Wynberg-streekhof gevonnis word vir die seksuele aanranding van ’n voormalige leerling by Rondebosch Boys’ Primary School
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
