boete
-
Dís hoeveel Bafana se rooi- en geelkaarte hulle uit die sak gaan jaag
Ná FIFA se instelling van geldboetes vir geel- en rooikaarte tydens die 2026 Wêreldbeker, het SAFA na raming sowat $90…
-
Dubbele boete wat miljoene kan beloop nou gehef vir sosialemedia-oortreders
Australië gaan die maksimum geldboete vir sosialemediaplatforms wat nie aan sy wêreldleidende verbod op gebruikers jonger as 16 jaar voldoen…
Brekende Nuus
-
Vlieënier van Malaysia Air wat in Julie in Indonesië vasgetrek is met sowat 25 kg dwelms in sy besit, word daarvan verdink dat hy sedert 2024 verskeie kere onwettige middels na verskeie lande gesmokkel het
-
“Ons het tans ’n skelm wat die land regeer … Ek vergeet sy naam. Wanneer hy geld kry, steek hy dit onder sy bed weg. Ons ly, ons het weeskinders, en hierdie skelm gee nie om nie. Wie kan sê wat hierdie misdadiger al vir ons gedoen het? Daar is nie ’n enkele ding nie,” het Zuma tydens verkiesingsveldtog kwytgeraak
-
2 sterf, 14 beseer toe Rusland Oekraïne se grootste staal-aanleg, ArcelorMittal, met missielaanval tref, kritieke fasiliteite in energieproduksie- en hoogoondafdelings is beskadig en sommige produksieprosesse moes opgeskort word
-
#Curriebeker Begeesterde Bulle draai die krane behoorlik oop in 2de helfte, maar net-net nie genoeg nie, eindtelling 62-52 in Cheetahs se guns
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

