Bok-vroue

  • Swys se Bok-vroue rég vir die VSA!

    Swys se Bok-vroue rég vir die VSA!

    ’n Baie tevrede Swys de Bruin, hoofafrigter van die Springbok-vrouespan, het Saterdag ’n opwindende en ervare groep van 30 spelers…

Brekende Nuus

  • Die Parlement se Artikel 89-staatsaanklagkomitee vergader na verwagting vandag om belangrike kwessies te bespreek, insluitend die oorweging van regsadvies oor pres. Cyril Ramaphosa se beswaar teen die aanbeveling dat adv. Thandazani Madonsela as getuienisaanvoerder vir die proses aangestel word

  • Minstens 8 mense is oornag in ’n ‘massiewe’ Russiese aanval op Kiëf dood, onder wie 7 by ’n spoorwegdepot was, terwyl Moskou sy lugaanvalle op die Oekraïense hoofstad en omliggende gebiede verskerp het

  • Sakeman Brown Mogotsi verskyn vandag vir die 4de keer in die Johannesburgse landdroshof in ’n poging om borgtog te bekom nadat hy sedert sy inhegtenisneming in Mei in aanhouding is oor bewerings dat hy die baasbrein agter ’n sluipmoordaanval in Vosloorus was

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos