Boland Kavaliers
-
Curriebeker: Boland skiet tekort terwyl Cheetahs plek in halfeind bespreek
Die uitspeelprentjie van die Curriebeker het die naweek duideliker geword toe die Cheetahs saam met Griekwas hul plekke in die…
-
Pumas se 2 nederlae eindelik met ’n sege oor Boland Kavaliers in Wellington beëindig
Die Pumas het hul reeks van twee nederlae beëindig deur die Boland Kavaliers met 20-15 in Wellington te klop en…
-
‘Ons weet ons is onder druk’ sê Stormers oor kragmeting in Wellington
Stormers XXIII se afrigter, Tom Dawson-Squibb, weet sy span staan voor ’n geweldige uitdaging wanneer hulle Sondag na Boland-stadion reis…
Brekende Nuus
-
Die polisie het tydens ’n operasie op die N1 naby Beaufort-Wes in die Wes-Kaap beslag gelê op 57 000 Mandrax-tablette en 5 kg kokaïen met ’n geskatte waarde van R5,85 miljoen, ná ’n voertuig op die snelweg voorgekeer en deursoek is
-
Gemiddelde dieselpryse in die VSA het vir die 1ste keer bo $6 per gelling gestyg, het die motoristevereniging AAA gesê
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


