Boyce Makodi

Brekende Nuus

  • ’n Brand in ’n lae-inkomstegebied van Lima het 10 mense dood gemaak, 2 mense beseer en 2 huise vernietig

  • Brent-ruolie het ná ’n styging van 5% weens aanvalle in die Midde-Ooste wéér die $100-kerf genader

  • Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco Rubio, sê dat ’n historiese ooreenkoms oor kernsamewerking met Saoedi-Arabië net tot ’n vreedsame, burgerlike kernprogram sal lei

  • SA se winterinisiasieseisoen was een van die dodelikste in onlangse jare, met die nasionale departement van samewerkende regering en tradisionele sake wat 43 sterftes bevestig het, met Mpumalanga en die Oos-Kaap wat die meeste sterftes aangeteken het

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie