Brief
-
Wenbrief van die week: Plaas klem op swak werk van staatslui
Meer klem moet beslis op die swak werkprestasie van onkundige kaderontplooiing van staatslui val. Dissiplinêre sake word met opset en…
-
Wenbrief van die week: Oom, nie ons hele generasie is só nie
Ai, oom Marius Coertze (lees dié brief onderaan), dit verbaas my eintlik glad nie dat jy al jou inligting oor…
-
Wenbrief van die week: Kyk met regsbril na Staatspensioenfonds
Die tyd het nou aangebreek om daadwerklike stappe te doen en met ’n regsbril na die werksaamhede van die Staatsdienspensioenfonds…
-
Wenbrief van die week: Geen ander normaal vir 2030 se matrieks
Ek het onlangs oor die “matriekklas van 2030” gelees. Gebore in 2012, het hierdie leerders grootgeword met die norm van…
-
Wenbrief van die week: Gen Z nie dom nie, dink net anders
In die eerste uitgawe van Die Papier (06.03) was ’n nuusberig oor ’n studie van Jared Cooney Horvath wat meld…
Brekende Nuus
-
Die kitsmode-reus Shein het met sy langverwagte aanvanklike openbare aanbod in Hongkong $1,7 miljard ingesamel, wat die aanlyn kleinhandelaar op sowat $26,3 miljard waardeer
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die dodetal ná die oorstromings in Nepal het tot 939 gestyg, terwyl die aantal vermistes tot 3 925 afgeneem het
-
Die Algeriese president wil doodstraf vir brandstigters weer instel ná onlangse bosbrande 12 mense dood gemaak het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




