Brown Mogotsi
-
Noordwes-sakeman verloor borgtogappèl, bly in aanhouding oor vuurwapen- en meineedklagte
Die hooggeregshof in Johannesburg het sakeman Oupa Brown Mogotsi se dringende borgtogappèl van die hand gewys en bevind dat hy…
-
Madlanga: Hulle was vandeesweek in die hof
Brown Mogotsi Oupa “Brown” Mogotsi (47), ’n sakeman van Noordwes en selfverklaarde Misdaadintelligensie-informant, bly in aanhouding nadat sy borgaansoek die…
-
Mogotsi bly agter tralies, wil staat dagvaar oor ‘onregmatige arrestasie’
Die borgtogaansoek van die omstrede Noordwes-sakeman Brown Mogotsi, is tot volgende Maandag in die Johannesburg-landdroshof uitgestel. Mogotsi sê hy beplan…
-
Madlanga-kommissie: Dwelmroof en geheime getuies
Hierdie week se sittings vir die Madlanga-kommissie oor staatskaping, is aanvanklik oorheers deur die geheimsinnige “Getuie G”, ’n senior beampte…
Brekende Nuus
-
Minstens 21 mense is dood nadat ’n bus en ’n vragmotor in ’n kop-aan-kopbotsing in die munisipaliteit Imbituva in suidelike Brasilië gebots het
-
ANC-veteraan Mathews Phosa sê die regering is te groot en ondoeltreffend en doen ’n beroep op omvangryke besnoeiings op alle vlakke van die regering – eNCA
-
Die Australiese tennisspeler Nick Kyrgios sê hy het ’n ‘groot fout gemaak’ nadat hy voorlopig geskors is omdat hy positief vir kokaïen getoets het
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 5de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



