Cilliers Brink
-
Met dié 5 beloftes wil Brink Tshwane ‘weer laat werk’
Cilliers Brink, die DA se Tshwane-burgemeesterskandidaat, het Vrydag sy verkiesingsveldtog amptelik afgeskop met ’n direkte en onverskonende boodskap: die administratiewe…
-
DA-federale adjunkvoorsitter Cilliers Brink: ‘Koalisies laat ons in die steek’
Die ANC se oormag is gebreek, maar sy kadernetwerk beheer groot dele van die munisipale administrasie. Daarom trek ANC-leiers vandag…
-
Verslag: DA-leiers kry glo spesiale salarisaanvullings van tienduisende
Terwyl die Demokratiese Alliansie hard werk om hul kandidate in plek en gereed te kry vir die munisipale verkiesing later…
-
Tshwane se waterprobleme deur Rietvleidam-besoedeling vererger, sê DA
Tshwane se waterkrisis is opnuut weer in die media nadat Stad Tshwane se adjunkburgemeester, Eugene Modise, na bewering van miljoene…
Brekende Nuus
-
uMngeni-burgemeesterskandidaat, Chris Pappas, het sy manifes vir komende plaaslike regeringsverkiesings in Lidgetton bekendgestel en inwoners gevra om hul stemme aan hom toe te vertrou, soos hulle 5 jaar gelede gedoen het
-
Paris Hilton sê dat diagnose van #ADHD as volwassene haar gehelp het om uitdagings waarmee sy sedert haar kinderjare gesukkel het, asook die etikette wat volgens haar as kind aan haar toegeken is, beter te verstaan
-
2 gewapende mans het op EMS-lede losgebrand toe hul ambulans (met pasiënt) by Phumlani-tolplaza vanweë spykers in die pad tot stilstand moes kom, niemand tydens voorval beseer nie
-
#Proteas vs Zimbabwe in driehoekige T20I-reeks: Zim het 144/8 op telbord teen einde van eerste beurt
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


