DA-federale adjunkvoorsitter Cilliers Brink: ‘Koalisies laat ons in die steek’

,
DA-burgemeesterskandidaat vir Tshwane, Cilliers Brink.
DA-burgemeesterskandidaat vir Tshwane, Cilliers Brink. Foto: Gallo Images.

Die ANC se oormag is gebreek, maar sy kadernetwerk beheer groot dele van die munisipale administrasie.

Daarom trek ANC-leiers vandag steeds voordeel uit munisipale kontrakte, selfs al kan die party nie meer verkiesings in stedelike gebiede wen nie.

Ons kan daardie kadernetwerk aftakel, ’n stadsrege­ring vestig wat werk, en waarde vir belastingbetalersgeld ontsluit deur vindingryke projekte wat die private sektor betrek. Daarvan is ek oortuig.

  • Lees Cilliers Brink, die DA se burgemeesterskandidaat vir ­Tshwane, se volledige rubriek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë: ,

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie