cyril ramaphosa
-
Masemola-skorsing: ‘Reg moet sy gang gaan’
Die nasionale kommissaris van polisie, generaal Fannie Masemola, is voorlopig geskors. Dié besluit is vanmiddag tydens ’n mediakonferensie deur President…
-
Dís hoekom genl. Fannie Masemola as nasionale polisiekommissaris geskors is
Genl. Fannie Masemola, die nasionale polisiekommissaris, is pas geskors. Pres. Cyril Ramaphosa het ’n mediakonferensie gehou om aan te kondig…
-
SA aanvaar Bozell se geloofsbriewe midde-in pogings om brûe te herbou
President Cyril Ramaphosa het Woensdag die diplomatieke geloofsbriewe van die nuwe Amerikaanse ambassadeur ontvang, terwyl verhoudinge tussen die twee lande…
-
Trump dwing Frankryk om Ramaphosa se uitnodiging vir G7-beraad terug te trek
Suid-Afrikaanse president Cyril Ramaphosa se uitnodiging vir die G7-beraad in Evian, Frankryk, teruggetrek ná die Verenigde State gedreig het om…
-
Bloeiende Kaapse Vlakte: Waar is die plan?
“Jy kan nie jou pad uit georganiseerde misdaad patrolleer nie.” Só het die Kaapse Misdaadkrisiskoalisie gereageer op pres. Cyril Ramaphosa…
-
Alan Winde daag pres. Ramaphosa uit oor BBP-beskerming se begroting
Met ’n begroting van R4,2 miljard vir BBP-beskerming is Alan Winde, die Wes-Kaapse premier, van mening dat dit blyk politici…
Brekende Nuus
-
Oekraïne het gesê ’n ‘stelselmatige’ Russiese aanval op sy spoorwegnetwerk is aan die gang en gewaarsku dat ontruimings en vertragings moontlik is nadat die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski, gesê het Moskou het spoorweginfrastruktuur, insluitend ’n trein naby die Pools-Oekraïense grens, geteiken
-
Fred Kekana, waarnemende Gautengse polisiekommissaris sê hoewel ondersoekers sekere ooreenkomste tussen die sake geïdentifiseer het, is daar nog geen bewys dat een persoon verantwoordelik is nie, nadat vier vroue, gedeeltelik geklee en met sigbare kneusplekke, dood in dieselfde algemene gebied rondom Rhodesfield aangetref is
-
Wêreldatletiek se president, Sebastian Coe, het beklemtoon dat sy standpunt oor die sanksies wat die sport se beheerliggaam teen Rusland ingestel het, onveranderd bly
-
Oud-Bok Victor Matfield oor Greatest Rivalry-sege: ‘Hierdie span het ’n ongelooflike vermoë om dinge om te keer. Ons was net ’n paar weke gelede agter in die reeks, en nou is ons uitbundig van vreugde’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





