cyril ramaphosa
-
Jay Naidoo se ope brief aan pres. Ramaphosa: ‘Ons het nie nóg beloftes nodig nie, ons het optrede nodig’
Jay Naidoo, onder andere die stigter en eerste algemene sekretaris van COSATU het op 26 Junie ’n ope brief aan…
-
Pres. Cyril Ramaphosa op Jeugdag: ‘Vorentoe met die jeug van ons land, vorentoe! ’
Vandag, vyftig jaar gelede het, het die Soweto-optogte teen Afrikaans as enigste onderrigtaal, die geskiedenis van Suid-Afrika onherroeplik verander. Om…
-
Ramaphosa onthul vyfpuntplan om onwettige immigrasie hok te slaan
President Cyril Ramaphosa het gereageer op weke van landwye optogte, proteste en vigilante-gedrag teen ongedokumenteerde buitelanders met ’n vyfpuntplan teen…
-
KYK: Cyril Ramaphosa spreek nasie toe oor immigrasie, proteste en ongedokumenteerde buitelanders
President Cyril Ramaphosa spreek die nasie toe oor die regering se omvattende migrasiestrategie terwyl Suid-Afrika worstel met ’n toename in…
-
Ramaphosa hof toe oor Phala Phala-verslag hof staat van beskuldiging
President Cyril Ramaphosa het die Wes-Kaapse hooggeregshof genader om die onafhanklike paneelverslag te hersien. Dié verslag het bevind dat hy…
-
KYK: Pres. Cyril Ramaphosa sê ‘kontinent word wéér getoets met nuwe Ebola-uitbreking’
President Cyril Ramaphosa neem deel aan die dringende hoëvlak-inligtingsessie oor die Ebola-uitbreeksituasie in Afrika.
-
‘CR bly, want daar is niemand om oor te neem’
Paniek oor ’n opvolger vir pres. Cyril Ramaphosa in die ANC is tans die oorheersende kwessie in die organisasie se…
-
Dís die hoogtepunte van pres. Ramaphosa se antwoorde in die Nasionale Vergadering
Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het aanvanklik haar hande vol gehad met verskeie LP’s van verskillende partye wat…
-
KYK: Pres. Ramaphosa beantwoord vrae in die Nasionale Vergadering
Die president sal mondelinge antwoorde verskaf op ses vrae oor kwessies wat verband hou met nasionale-, Afrika- en wêreldsake wat…
-
Ghana gaan 300 burgers uit Suid-Afrika ontruim te midde van betogings teen immigrante
Kort nadat Nigerië aangekondig het dat hy sy burgers uit Suid-Afrika gaan ontruim, het Ghana dieselfde pad gevolg met planne…
Brekende Nuus
-
Oekraïne het gesê ’n ‘stelselmatige’ Russiese aanval op sy spoorwegnetwerk is aan die gang en gewaarsku dat ontruimings en vertragings moontlik is nadat die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski, gesê het Moskou het spoorweginfrastruktuur, insluitend ’n trein naby die Pools-Oekraïense grens, geteiken
-
Fred Kekana, waarnemende Gautengse polisiekommissaris sê hoewel ondersoekers sekere ooreenkomste tussen die sake geïdentifiseer het, is daar nog geen bewys dat een persoon verantwoordelik is nie, nadat vier vroue, gedeeltelik geklee en met sigbare kneusplekke, dood in dieselfde algemene gebied rondom Rhodesfield aangetref is
-
Wêreldatletiek se president, Sebastian Coe, het beklemtoon dat sy standpunt oor die sanksies wat die sport se beheerliggaam teen Rusland ingestel het, onveranderd bly
-
Oud-Bok Victor Matfield oor Greatest Rivalry-sege: ‘Hierdie span het ’n ongelooflike vermoë om dinge om te keer. Ons was net ’n paar weke gelede agter in die reeks, en nou is ons uitbundig van vreugde’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos







