DA-federale kongres

Brekende Nuus

  • Madlanga-kommissie: Die hoof van die ondersoekdirektoraat teen korrupsie, Andrea Johnson, sê sy het doodsdreigemente ontvang sedert haar eenheid besluit het om beweerde korrupsie by die SAPD se misdaadintelligensie-afdeling te ondersoek

  • Indië se hoofopposisieleier, Rahul Gandhi, ëis dat eerste minister Narendra Modi bedank ná die polisie se optrede teen studente wat hervormings in die onderwysstelsel soek

  • Die VN sê 144 mense is verlede week as dood of vermis aangemeld nadat migrantebote voor die kus van Mauritanië in die moeilikheid beland het

  • Polisie in die Wes-Kaap het tydens ‘n klopjag op ’n woonstel in Richwood, Bothasig, vuurwapens, ammunisie en dwelms ter waarde van sowat R10 miljoen beslag gelê en ’n 29-jarige man is is deur misdaadintelligensiebeamptes in hegtenis geneem

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie