LUISTER: DA se Geordin Hill-Lewis in gesprek met Die Papier oor swart steun vir sy party

Geordin Hill-Lewis skud Rudi Buys, raadslid in die Wynlande, se hand.
Geordin Hill-Lewis skud Rudi Buys, raadslid in die Wynlande, se hand. Foto: Jana Marx.

Die Papier se politieke joernalis Jana Marx het vir die Kaapse burgemeester, Geordin Hill-Lewis, gevra wat hy sal doen om swart steun vir sy party te bevorder. In die foto is Hill-Lewis Rudi Buys, raadslid in die Wynlande, se hand.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos