Daan Human

Brekende Nuus

  • Die dodelikste Ebola-uitbreking nóg in die DRK het volgens die jongste amptelike syfers, wat vandag bekend gemaak is, reeds meer as 3 000 mense se lewens geëis

  • Israel se minister van verdediging, Israel Katz, het gesê sy land is gereed om ‘met groot mag’ terug te slaan indien Iran ’n aanval sou loods, nadat Iranse magte Amerikaanse militêre teikens regoor die streek aangeval het

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer

  • Die Bulls het een van hul sleutelvoorspelers vir die lang termyn behou, nadat die Springbok-haker Johan Grobbelaar besluit het om sy kontrak tot 2030 te verleng

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos