Diamante

Brekende Nuus

  • Franse vleuel Damian Penaud, wat nie vir sy span in die Sesnasies-toernooi vroeër vanjaar gespeel het nie, is terug in die beginspan vir die wedstryd teen die Kiwi’s hierdie naweek

  • Aanvallers het die huise van drie politici van Griekeland se regerende party met tuisgemaakte ploftoestelle geteiken, wat een persoon dood en vier ander beseer het, met die eerste minister, Kyriakos Mitsotakis, wat sy ‘verontwaardiging en woede’ uitgespreek het oor die voorvalle

  • Ná ’n vertraging van twee uur het die Madlanga-kommissie sy verrigtinge uitgestel sonder enige getuienis aangehoor is en aangekondig dat die getuienis van sakeman Tumelo Nku onbepaald uitgestel is, sonder dat die rede daarvoor gegee is

  • Rusland het vroeg Donderdag sy grootste aanval nóg op Kiëf geloods, woonstelgeboue verwoes en minstens 13 mense dood gelaat, het Oekraïense amptenare bevestig

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie