Dienslewering
-
Dispuut laat kwesbares in Danville vir 54 dae sonder krag
Vir 54 dae moes sowat 58 bejaardes en gestremde inwoners van die Kwaggaspoort Reddingsdaad-sentrum in Danville, Pretoria, sonder elektrisiteit leef…
-
Balju lê beslag op Mafube munisipaliteit se diensvoertuie weens wanbetaling
Die Mafube-munisipaliteit se dienslewering het feitlik tot stilstand gekom nadat die balju beslag gelê het op die munisipaliteit se volledige operasionele…
Brekende Nuus
-
Juan Jesus Vivas, die leier van Spanje se Noord-Afrikaanse enklawe, Ceuta, het ’n beroep op die EU gedoen vir groter ondersteuning aan die gebied, wat hy as ’n ‘drukkoker’ beskryf het ná die groot toestroming van buitelanders gedurende Julie vanjaar
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Ysland se departement van buitelandse sake en minister hul minister van dié departement het die Amerikaanse ambassadeur ontbied nadat president Donald Trump ’n kaart gedeel het waarop dit voorgekom het asof die eiland deel van die Verenigde State is
-
Ndodana Tshuma het skuld beken op aanklagte van die onwettige besit van ’n vuurwapen en oortredings van die Immigrasiewet, terwyl Britse owerhede hom ook soek vir die moord op sy vrou en 2 dogters
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

