dink
-
Ystervrou Mel vertel wat haar laat tik(tok)
Mel die Storieverteller het onlangs die gesogte prys as Smaakmaker van die Jaar gewen en is ook aangewys as Tiktokker…
-
Wanneer vrienskappe eindig: Koester en bou jou vriendskappe só
As ’n vriendskap in jou laat jare dertig of veertig skielik eindig, is dit byna meer traumaties as wanneer ’n…
-
Bloeiende Kaapse Vlakte: Waar is die plan?
“Jy kan nie jou pad uit georganiseerde misdaad patrolleer nie.” Só het die Kaapse Misdaadkrisiskoalisie gereageer op pres. Cyril Ramaphosa…
-
Wêreldverbruikersregtedag en ander interessante dae
Wêreldverbruikersregtedag word jaarliks op 15 Maart gevier om die regte van verbruikers te beklemtoon en bewustheid oor verbruikersbeskerming te verhoog.…
-
Maak Vrydag die 13de jou angstig? Spieëls, swart katte . . . en waarom mense ‘13’ vrees
Laat die idee van ’n Vrydag wat op die 13de van die maand val jou na vlugsout gryp? Dan ly…
-
Vier Wêreld-loodgieterdag, maar SA se krane dikwels kurkdroog
Terwyl Wêreldloodgieterdag op 11 Maart gevier word, sit derduisende Suid-Afrikaners sonder toegang tot water. Dié dag word juis gebruik om…
-
Die Papier is hier: ‘Op tafels in koffiewinkels’
“Die vroue het hom eerste gewaar in die vroegoggendskemerte. Soos die dag oor Suid-Afrika gebreek het, het die werklikheid ingesink:…
-
Dokters, toerisme, tabak . . . Kuba steier onder Amerikaanse druk
Kuba se sukkelende ekonomie word op verskeie fronte aangeval met pres. Donald Trump van Amerika wat dreig om die kommunistiese…
-
Leser se gedig oor Die Papier
’n Leser het vir ons ’n gedig gestuur oor Die Papier. Dit het ons opnuut opgewonde gemaak oor ons eerste…
Brekende Nuus
-
Die polisie het tydens ’n operasie op die N1 naby Beaufort-Wes in die Wes-Kaap beslag gelê op 57 000 Mandrax-tablette en 5 kg kokaïen met ’n geskatte waarde van R5,85 miljoen, ná ’n voertuig op die snelweg voorgekeer en deursoek is
-
Gemiddelde dieselpryse in die VSA het vir die 1ste keer bo $6 per gelling gestyg, het die motoristevereniging AAA gesê
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








