Discovery

Brekende Nuus

  • Die kitsmode-reus Shein het met sy langverwagte aanvanklike openbare aanbod in Hongkong $1,7 miljard ingesamel, wat die aanlyn kleinhandelaar op sowat $26,3 miljard waardeer

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer

  • Die dodetal ná die oorstromings in Nepal het tot 939 gestyg, terwyl die aantal vermistes tot 3 925 afgeneem het

  • Die Algeriese president wil doodstraf vir brandstigters weer instel ná onlangse bosbrande 12 mense dood gemaak het

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos