Durban
-
Vrystaatse halfsussies ontmoet mekaar eerste keer in 52 jaar
Dit is die mooiste dag van haar lewe. Só het ’n Bloemfonteinse vrou Monya Henning (52) die dag beskryf waarop…
-
Honderde buitelanders soek skuiling in Durban namate betogings toeneem
Meer as 250 buitelandse burgers, meestal vroue en kinders, het Woensdag beskerming by ’n kerksentrum in Durban gesoek terwyl georganiseerde…
-
Waarskuwing oor gevaarlike branders aan KZN-kus uitgereik
Inwoners en besoekers aan die KwaZulu-Natalse kus is gemaan om uiters versigtig te wees nadat ’n vlak 1-weerswaarskuwing vir skadelike…
-
Polisie bots met anti-immigrante-betogers in Durban
Die Suid-Afriaanse polisiediens (SAPD) het Woensdag rubberkoeëls en traangas gebruik om honderde betogers in Durban uitmekaar te jaag. Die betoging,…
-
Haaie vermorsel Munster in VRK-kragmeting
Die Haaie het ’n kragvertoning van formaat gelewer toe hulle Munster Saterdag met 45-0 in Durban verneder het in hul…
Brekende Nuus
-
#CurrieBeker Griekwas het krane behoorlik oopgedraai teen Boland Kavaliers en met 48-17 seker gemaak hulle is nou heel bo-aan die punteleer – 1ste keer sedert 1998! Marco de Witt (Griekwas) ook aangewys as speler van die wedstryd
-
#MotoGP Marc Márquez het Sondag oorheersende oorwinning in die Aragon MotoGP behaal, met Pedro Acosta in die tweede plek en Marco Bezzecchi derde
-
SACP se sekretaris-generaal, Solly Mapaila, sê party het kandidaat-lyste by OVK ingedien, bygevoeg dat SACP nie drieparty-alliansie verlaat het nie
-
Grootskaalse reddingsoperasie aan die gang ná passasiersveerboot met 280 aan boord noord van Ciprus omgeslaan het kort nadat dit op pad na Turkye vertrek het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




