Edinburgh

Brekende Nuus

  • Die Parlement se art. 89-aanklagkomitee het ten gunste daarvan gestem om teen die hof se tussentydse bevel appèl aan te teken

  • Die 19-jarige senter Markus Muller sal Saterdag sy Curriebeker-debuut vir die Stormers XXIII teen die Sharks XV in DHL-stadion maak nadat hy op buitesenter gekies is as een van 8 veranderinge aan die beginspan

  • VSA-pres. Donald Trump sê die lugaanvalle deur Amerika en Saoedi-Arabië op pro-Iranse burgermagte in Irak is Woensdag in samewerking met die Irakse regering uitgevoer

  • Spanje het inwoners van al 12 dorpe wat weens ’n veldbrand in die provinsie Ávila, wes van Madrid, ontruim is, toestemming gegee om na hul huise terug te keer

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie