Feroz Khan
-
Madlanga-kommissie: ‘Niemand is veilig nie’
Die skietaanval op genl.maj. Feroz Khan het weer gewys niemand wat met die Madlanga-kommissie verbind word, is veilig nie. Die…
-
Feroz Khan-sluipmoordaanval: ‘Wie dit gedoen het, moet boet’
’n Grootskaalse ondersoek is van stapel gestuur ná die beweerde sluipmoordpoging op die geskorste gen.maj. Feroz Khan, wat Sondagaand in…
-
Feroz Khan trek aansoek oor elektroniese toestelle teen Madlanga-kommissie terug, sal 1 Julie begin getuig
Genl.maj. Feroz Khan, tweede-in-bevel van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid, sal nou 1 Julie met sy getuienis voor die Madlanga-kommissie moet…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Indonesiese reddingswerkers het vandag amptelik die soektog na 8 mense, insluitend 5 joernaliste wat gestuur is om verslag te doen oor ’n vulkaniese uitbarsting, beëindig nadat hul snelboot byna 2 weke gelede in die waters tussen die eilande Java en Sumatra vermis geraak het
-
’n Senior raadgewer van Recep Tayyip Erdogan het gesê die Turkse leier sal hom weer verkiesbaar stel tydens ’n vervroegde verkiesing wat na verwagting in April 2028 gehou sal word
-
Lede van die VN se kernwaghond het hul kommer uitgespreek oor toenemende kernaktiwiteit in Noord-Korea, insluitend ’n onlangs aangemelde ‘langtermynplan om die nasionale kernmag te versterk’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


