Gay Pride-vieringe
-
1 sterf, 16 beseer toe voertuig skare in Berlyn tref
Duitse polisie het Sondag gesoek na ‘n 21-jarige man wat vermoedelik bande met Islamitiese kringe het nadat ‘n voertuig in…
Brekende Nuus
-
SOE het bewaringsbevel van Spesiale Tribunaal verkry om 2 eiendomme ter waarde van miljoene rande wat met Lucky Montana, voormalige groep-hoof uitvoerende beampte van Prasa, verbind word, onder bewaring te plaas
-
4 Pakistanse burgers wat eienaars van spazawinkels in Tembisa was, is Saterdagaand in ‘n vermoedelike lokvalaanval in Chloorkop, Kempton Park, doodgeskiet
-
Bevestigde Ebola-gevalle in die Kongo het nou die 3 000-kerf verbygesteek
-
Demokrate in Maine het Troy Jackson as hul kandidaat vir die Senaat verkies, sal nou teen die veteraan-Republikeinse senator Susan Collins meeding ná Graham Platner se verkiesingsveldtog ontspoor is o.a. ná ernstige seksuele aanrandingsaanklag teen hom die lig gesien het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
