F1: Renjaers onder druk in Miami

Die F1-skedule is weer op dreef met die Miami-GP wat hierdie naweek plaasvind.
Die F1-skedule is weer op dreef met die Miami-GP wat hierdie naweek plaasvind. Foto: F1.

Ná ’n maand se F1-afwesigheid het nuusskrywers wêreldwyd diep in die sport gegrawe om iets betekenisvol aan hul redak­teurs te lewer, maar pogings het helaas gelyk na ’n geskop van tolbosse in ’n orkaan.

Uiteindelik gebeur iets tasbaar hierdie naweek: Die Miami Grand Prix, een van Formule Een se jongste toevoegings tot die kalender sedert Mei 2022. Ironies genoeg keer die sport terug na Miami op ’n tydstip waarin Formule Een self onder ongekende druk verkeer.

  • Lees die volledige berig oor die Miami-GP in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie