Gunther von Hagens
-
Omstrede skepper van ‘Body Worlds’ gaan dalk sélf uitgestal word
Gunther von Hagens, die Duitse skepper van die omstrede “Body Worlds”-uitstallings van ontlede mens- en diereliggame, is op 81-jarige ouderdom…
Brekende Nuus
-
Die polisie in die Oos-Kaap maak deurbraak ná die moord op op twee polisielede in Libode deur drie verdagtes dood te skiet en twee ander vas te trek tydens ’n blitsoperasie om die verdagtes binne 72 uur op te spoor
-
Een vrou is dood en haar man en kind ernstig beseer nadat ’n brand 14 plakkershutte in die SWAPO-informele nedersetting in Pietermaritzburg vernietig het
-
Amerikaanse pres. Donald Trump onderteken ’n nuwe sanksiewet teen Rusland en Iran wat hul energiesektore teiken
-
Geordin Hill-Lewis, DA-leier het inwoners in Tsakane toegespreek en aangekondig dat die party ’n beloning sal aanbied vir inligting wat kan lei tot die vastrek van die reeksmoordenaar wat verantwoordelik is vir die moord op nege vroue in Ekurhuleni.
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
