Waterprojek by Hammanskraal ‘net nóg ’n pleister’

Pres. Cyril Ramaphosa met ’n glas water wat hy by Kekana Gardens in Hammans- kraal getap het.
Pres. Cyril Ramaphosa met ’n glas water wat hy by Kekana Gardens in Hammans- kraal getap het. Foto: Facebook.

Pres. Cyril Ramaphosa se nuwe water­reddingsplan is binne dae ná die bekend­stelling deur kenners afgemaak as ’n “pleister op ’n bloeiende slagaar” wat nie die werklike waterkrisis gaan oplos nie.

Kenners waarsku dat boorgate en sogenaamde pakket-waterbehandelings­aanlegte nie die land se veel dieper waterkrisis sal oplos nie.

  • Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie