Hantavirus
-
Passasiers van dodelike ‘virus-skip’ begin ontruim ná 3 sterftes
Passasiers aan boord van die passasierskip MV Hondius, waar ’n seldsame en dodelike hantavirus-uitbreking reeds drie lewens geëis het, word…
-
KLM-lugwaardin in hospitaal opgeneem ná sy met vrou wat aan hantavirus sterf in Jhb. in aanraking kom
’n Lugwaardin van Haarlem, Nederland, is in Amsterdam in die hospitaal opgeneem ná sy met ’n vrou in Johannesburg in…
-
Só lyk die wedloop om vir hantavirus op ’n passasierskip te toets
Dit was die begin van ’n langnaweek in Suid-Afrika op ’n Vrydag toe Lucille Blumberg ’n e-pos van ’n mede-spesialis…
Brekende Nuus
-
#GreatestRivalryToer Ten spyte van Bulle wat kliphard probeer het, kon hulle nie Kiwi-tsoenami stuit nie, maar eindtelling van 50-19 vertel nie volle storie van goeie werk by tye op veld nie
-
Derde aardbewing op een dag, dié keer 6.1, tref Sulawesi, Indonesië
-
#Curriebeker Airlink Pumas het die DHL Stormers XXIII behoorlik die loef afgesteek met 29-7 op die puntebord
-
Eminem se eksvrou, Kim Mathers, is weer agter tralies nadat haar borgtog teruggetrek is ná beweerde oortredings van die voorwaardes van haar vrylating
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


