hermanus
-
Hermanus rou na gesin se dood in ongeluk op die N2
Min het die Hermanus-gemeenskap geweet dat die botsing verlede Dinsdag, 7 Julie, op die N2 tussen Heidelberg en Riversdal die…
-
Menslike oorskot by informele nedersetting in Hermanus gevind
Werkers wat besig was met opruimingswerk ná die verwoestende storms in Hermanus in die Wes-Kaap, het Donderdag menslike oorskot in…
-
Polisiebevelvoerder in soeklig oor lede hom glo rondry
Die bevelvoerder van ’n polisiekantoor naby Hermanus word daarvan beskuldig dat hy polisielede laat op en af ry het vir…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 2de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die sokkerster Neymar het sy internasionale uittrede bevestig en emosioneel aangekondig dat Brasilië se Wêreldbeker-nederlaag teen Noorweë, waarin sy land uitgeskakel is, sy laaste wedstryd was
-
Midde-Ooste-oorlog: Irak het belowe om sy soewereiniteit te verdedig en te verhoed dat sy grondgebied gebruik word om buurlande te bedreig
-
Die nuwe polisiekommissaris van die Wes-Kaap, genl.maj. Sizakhele Dyantyi, het belowe om streng op te tree teen vuurwapen- en geslagsgebaseerde geweld wanneer hy dié naweek amptelik sy amp aanvaar, en sê hy het ‘volle vertroue’ in die SAPD in die provinsie om mense veilig te hou
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie


