Hittegolf
-
Europa kook onder ’n koepel van hitte
Wes-Europeërs het hulle tot waaiers en fonteine gewend terwyl hulle die afgelope week gesweet het deur ’n hittegolf wat die…
Brekende Nuus
-
Minstens 11 mense is dood en 19 beseer nadat ’n brand by ’n weeshuis in Algerië uitgebreek het
-
Die Jhb-hooggeregshof het die Stad Johannesburg en burgemeester Dada Morero tydelik verbied om strukture by Marble Towers in die middestad te sloop of daarmee in te meng, ná ’n dringende aansoek deur die gebou se eienaar, Goldenrod Group
-
’n Man wat in verband met die moord op die EFF se Tshwane-sekretaris, Monica Dube, in hegtenis geneem is, sal na verwagting Donderdag in die Cullinan-landdroshof verskyn, ná die 35-jarige man vandeesweek aangekeer is
-
Die 3 beskuldigdes, waarvan 2 EMPD-beamptes is en ’n sakeman, sal na verwagting weer in die Johannesburg-landdroshof verskyn vir hul borgtogaansoek in die R14,9 miljoen-edelsteenroof
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
