Europa kook onder ’n koepel van hitte

Toeriste koop ys op Westminster-brug in Londen.
Toeriste koop ys op Westminster-brug in Londen. Foto: Richard Baker, Getty Images.

Wes-Europeërs het hulle tot waaiers en fonteine gewend terwyl hulle die afgelope week gesweet het deur ’n hittegolf wat die rekordboeke oortref en volgens weervoorspellers selfs verder gaan toeneem.

Wes-Europa is getref deur en vas­gevang in ’n sogenaamde hitte-koepel van warm lug uit Noord-Afrika wat die kwik bo normale vlakke vir Mei laat styg het. Sommige Euro­peërs wil nou lugversorging kry, iets wat nie algemeen daar is nie.

  • Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie