indië
-
Brics-leiers doen beroep op kalmte in Midde-Ooste
Die 11 lidlande van die Brics-groep het Saterdag tydens ’n beraad in Nieu-Delhi ’n seldsame gesamentlike verklaring oor die oorlog…
-
‘Aapfluisteraars’ gaan sorg dat geen aapstreke dié Wêreldkampioenskap ontwrig nie
Die Indiese pluimbalster P.V. Sindhu het Sondag haar steun uitgespreek vir Nieu-Delhi om ’n suksesvolle Wêreldkampioenskap aan te bied en…
-
‘Ons het dit reggekry,’ juig duisende jongmense in Indië
Indië se minister van Onderwys, Dharmendra Pradhan, het Saterdag bedank nadat grootskaalse jeuggedrewe betogings sy bedanking geëis het weens woede…
-
T20-WB: Indië vermorsel Black Caps in eindstryd
Dit sou ’n kolfvertoning van die eeue moes wees om Indië se allemintige telling van 255-5 in 120 balle baas…
Brekende Nuus
-
Steenberg-polisie het 5 verdagtes – 2 vroue en 3 mans – in hegtenis geneem nadat ’n 25-jarige e-taxibestuurder op in die suidelike voorstede van Kaapstad ontvoer, verkrag en vir ’n losprys van R4 000 aangehou is
-
’n Swaar polisieteenwoordigheid is in Nairobi ontplooi vir ’n byeenkoms van ’n opkomende opposisieleier, ná ’n golf van politieke geweld in Kenia die afgelope paar weke
-
Meer as 7 000 Ebola-gevalle is in die DRK aangeteken, waar die land sy 17de uitbreking van die dodelike virus beveg, met 3 398 mense wat al gesterf en 1 671 herstel het
-
Bok-breier Rassie Erasmus oor spankeuses: ‘Wanneer die jong ouens inkom [in belangrike wedstryde], is dit nie die eerste keer nie en dan speel hulle langs ’n ouer ou met ’n wyse kop, dalk nie meer so vinnig nie, dalk nie meer so energiek nie, maar met ’n kalm benadering’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



