Jakkals Vibes
-
Geen geheim, maar Jakkals Vibes se masker bly sit
Sy liedjies is al meer as 31,2 miljoen keer op YouTube gekyk. Op die platform Spotify luister meer as 200 000…
Brekende Nuus
-
Die saak teen Julius Mkhwanazi, geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, en die munisipale bestuurder, Kagiso Lerutla, is tot 21 Augustus uitgestel sodat die verdediging verdere inligting van die staat kan ontvang
-
10 mense is beseer toe ’n gebou in Inanda, KwaZulu-Natal, ineengestort het, met verskeie ander mense wat steeds onder die puin vasgekeer is
-
Bok-span: Slot Ruben van Heerden, stut Carlü Sadie en losskakel Vusi Moyo almal deel van die beginspan teen Wallis
-
Ndodana Tshuma, wat in Johannesburg in hegtenis geneem is en in Brittanje gesoek word vir die beweerde moord op sy vrou en 2 dogters, se saak is tot 22 Julie uitgestel
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
