Joshlin Smith

Brekende Nuus

  • Die VSA het geweier om visums aan die kommunikasiespan van Masoud Pezeshkian, president van Iran, uit te reik, wat beteken hulle sal nie vandeesweek sy besoek aan die VN se Algemene Vergadering kan bywoon nie, het Iran se staatsmedia berig

  • Volgens Thami Ntuli, premier van KZN, word die provinsie met ’n toenemende aantal vermeende reeksverkragters gekonfronteer: ‘Dit is betreurenswaardig dat ons verneem het daar is ’n aantal reeksverkragters in die provinsie KwaZulu-Natal’

  • ’n Venezolaanse burger is deur ’n Amerikaanse immigrasiebeampte geskiet en gewond, terwyl owerhede in Texas ’n deeglike ondersoek na die voorval geëis het

  • Die Verenigde Rusland-party van Wladimir Poetin het volgens voorlopige uitslae 355 van die 450 setels in Rusland se laerhuis, die doema, gewen en daarmee sy grootste parlementêre oorwinning nóg behaal

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos