Kaapse Vlakte
-
‘Vroue vat voor’ op Kaapse Vlakte
Dag en nag is hulle die anties wat hul lewe op die spel plaas om hul gemeenskappe op die Kaapse…
-
Weermag in die Kaap: ‘Hierdie help bokkerol,’ sê Cameron
Senior lede in die Wes-Kaapse polisie het al met die eerste dag van die weermag se ontplooiing gesê dit gaan…
-
Bloeiende Kaapse Vlakte: Waar is die plan?
“Jy kan nie jou pad uit georganiseerde misdaad patrolleer nie.” Só het die Kaapse Misdaadkrisiskoalisie gereageer op pres. Cyril Ramaphosa…
Brekende Nuus
-
Ierland het bevestig dat hulle nie aan die liedjiewedstryd Eurovision in 2027 sal deelneem nie weens Gasa-verwante spanning en kommer
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Indonesiese reddingswerkers het vandag amptelik die soektog na 8 mense, insluitend 5 joernaliste wat gestuur is om verslag te doen oor ’n vulkaniese uitbarsting, beëindig nadat hul snelboot byna 2 weke gelede in die waters tussen die eilande Java en Sumatra vermis geraak het
-
’n Senior raadgewer van Recep Tayyip Erdogan het gesê die Turkse leier sal hom weer verkiesbaar stel tydens ’n vervroegde verkiesing wat na verwagting in April 2028 gehou sal word
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


