Kimchi
-
Kombucha: Kuur of gier?
Beslis ’n kuur, sê sjef Vickie de Beer. “Saam met kosse soos kimchi en suurkool speel gefermenteerde drankies soos kombucha…
Brekende Nuus
-
Katar, ’n sleutelonderhandelaar in die ooreenkoms om die oorlog tussen die VSA en Iran te beëindig, het gesê hulle is tevrede en die ooreenkoms dien as ’n stewige basis vir verdere gesprekke
-
Die voorspeler Elye Wahi sal Ivoorkus se 2de Wêreldbeker-wedstryd teen Duitsland misloop nadat hy nie ’n visum gekry het om Kanada binne te gaan nie
-
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie doen ’n beroep op burgers om te registreer om aan die komende munisipale verkiesings deel te neem, met die 1ste registrasieveldtog wat hierdie naweek plaasvind
-
Die staat het die aanklagte voorlopig teruggetrek teen beskuldigde no. 3 in die saak van 3 buitelandse burgers wat verlede maand in verband met ’n dwelmvonds van etlike miljoene rand by die Beitbrug-grenspos in hegtenis geneem is, ná die verdagte Musina-landdroshof verskyn het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
