Kombucha

  • Kombucha: Kuur of gier?

    Kombucha: Kuur of gier?

    Beslis ’n kuur, sê sjef Vickie de Beer. “Saam met kosse soos kimchi en suurkool speel gefermenteerde drankies soos kombucha…

Brekende Nuus

  • Onthou, Die Papier Praat word nou op ’n Vrydagoggend om 05:00 op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) uitgesaai

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer  

  • Koning Charles III van Brittanje het teruggeslaan teen kritiek van Charles Spencer, prinses Diana se broer, wat beweer het dat die monarg ná haar dood in ’n motorongeluk 3 dekades gelede onsensitief opgetree het, met die woordestryd wat vandag die voorblaaie van verskeie Britse koerante gehaal het

  • Namate damvlakke in die Stad Kaapstad aanhou daal en tans op ongeveer 75,5% van kapasiteit staan, wat 16,7 persentasiepunte laer as ’n jaar gelede is, word die moontlikheid van waterbeperkings toenemend oorweeg

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos