Langnaweek

Brekende Nuus

  • Die Wes-Kaapse hooggeregshof sal Maandag ’n aansoek aanhoor waarin dele van die Onteieningswet uitgedaag word, met AfriForum, die DA en die Instituut vir Rasseverhoudinge wat wil hê dat sekere bepalings van die wet ongeldig verklaar moet word

  • Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar

  • Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)

  • Vandag is jou laaste kans om as kieser te registreer, jou stemlokaal te bevestig of om jou adres te verander indien jy deel wil neem aan die plaaslike verkiesings op 4 November, met die departement van binnelandse sake wat die naweek landswyd oop sal wees om met ID-dokumente te help

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie