Loftus Versfeld
-
Loftus-sterfte: Familie soek geregtigheid
“Ek persoonlik is nog tussen hartseer en kwaad. Maar ek is diep kwaad; lank kwaad.” Met dié woorde beskryf Chris…
-
Stormers net-net voor teen halftyd op Loftus Versfeld.
Die Stormers het halftyd 10-7 voorgeloop in hul Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd teen die Bulls op Loftus Versfeld. Die Stormers het, op…
-
Stormers slaggereed om Bulls ‘weer’ by ‘Fort Loftus’ te klop
Indien ’n rugbywedstryd tussen Britse tuisunies ’n toets genoem word, is môremiddag se derby tussen die Bulls en die Stormers…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 2de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die sokkerster Neymar het sy internasionale uittrede bevestig en emosioneel aangekondig dat Brasilië se Wêreldbeker-nederlaag teen Noorweë, waarin sy land uitgeskakel is, sy laaste wedstryd was
-
Midde-Ooste-oorlog: Irak het belowe om sy soewereiniteit te verdedig en te verhoed dat sy grondgebied gebruik word om buurlande te bedreig
-
Die nuwe polisiekommissaris van die Wes-Kaap, genl.maj. Sizakhele Dyantyi, het belowe om streng op te tree teen vuurwapen- en geslagsgebaseerde geweld wanneer hy dié naweek amptelik sy amp aanvaar, en sê hy het ‘volle vertroue’ in die SAPD in die provinsie om mense veilig te hou
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie


