Maureen van Helden

Brekende Nuus

  • Iranse president, Masoud Pezeshkian, het Vrydag gesê dit is tyd om maande lange oorlog in Midde-Ooste met VS te beëindig, omdat Teheran volgens hom in sterker posisie as Washington is

  • Al die bedrog- en korrupsieklagte teen 7 senior misdaadintelligensiebeamptes, insluitend generaal Dumisani Khumalo, is sonder enige voorwaardes teruggetrek

  • Ethel Caterham, wat vandag 117 jaar oud is, is wêreld se oudste persoon en 1ste Brit wat volgens rekords dié ouderdom bereik het, haar sus Gladys Babilas was 104 jaar & 78 dae oud toe sy in 2002 gesterf het

  • #FIHWêreldbeker SA-mans het die Franse 3-1 geklop, doele aangeteken deur Musthapaa Cassiem (2 doele) en Dayaan Cassiem (1)

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos