Sarkofae, senotawe en sarkastiese tieners

Voortrekkermonument.
Voortrekkermonument. Foto: Facebook.

My kinders het onlangs saam met hul oupa verby die Voortrekkermonument gery toe een van hulle opgewonde na die kolossale struktuur wys. “Het Oupa geweet die son skyn op 16 Desember op die sarkofaag in die Heldesaal!”

’n “Sarkofaag” klink opwindend, waarskynlik na iets wat Indiana Jones in ’n donker tempel ontdek, maar Oupa het dadelik die entoesiasme effens gedemp. “Die granietsteen word eintlik ’n senotaaf genoem.”

  • Lees Maureen van Helden, VivA se taal­adviseur, se volledige rubriek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie