Menseregte
-
Ernstige menseregteskendings teen burgerlikes vier hoogty in Mali
Beide jihadistegroepe, sowel as die Maliese weermag en sy Russiese bondgenote, het sedert die grootskaalse aanvalle in April wat die…
Brekende Nuus
-
DA dien hofstukke by Konstitusionele Hof in om Jacob Zuma te dwing om R28,9 miljoen aan regskoste terug te betaal
-
#30Junie MK-groep nog teenwoordig in Pinetown, verskeie gebiede in noordelike, suidelike en westelike dele van KZN word tans as veilig beskou
-
#30Junie Groep betogers wat vroeër vanaf Forest Hill opgeruk het, het Rosettenville (Jhb) bereik, skare se getalle het intussen verder toegeneem
-
#30Junie Nooddienste in Delft op Kaapse Vlakte ontplooi ná groep winkel in Hoofweg geplunder het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
