MIV

  • Die nuwe MIV-medikasie ‘nog te duur’

    Die nuwe MIV-medikasie ‘nog te duur’

    Slegs 450 000 mense sal in die volgende twee jaar toegang hê tot die nuwe MIV- anti-retrovirale inspuitbare behandeling, Lenacapavir.…

Brekende Nuus

  • Protea-kaptein Temba Bavuma is deur Time-tydskrif aangewys as een van die TIME100 se invloedrykste mense in sport vir 2026, ’n lys wat spog met groot name soos Jannik Sinner, Lionel Messi en Lando Norris

  • AgriSA wens Willie Aucamp geluk geluk met sy aanstelling as minister van landbou, bedank, spreek waardering uit vir John Steenhuisen vir sy ‘leierskap en bydrae tot SA landbou’ en ‘sien uit daarna om konstruktief met minister Aucamp te skakel’

  • Madlanga-kommissie: Campbell Nyuswa, provinsiale bevelvoerder van die Valke, het bevestig dat hy voorgestel het dat ’n kokaïen by die Valke se kantore in Port Shepstone gestoor word, ondanks die feit dat die perseel nie behoorlik beveilig was nie en die dwelms later gesteel is

  • Tongaat Hulett het moontlik op die nippertjie ’n reddingsboei gekry, want sakereddingspraktisyns het ‘n ooreenkoms met die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK) en die Vision Group bevestig wat moontlik die maatskappy sal red

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie