nagkantoor
-
Kaapsehoop krioel met boek- en drukbegeesterdes
Die vierde Innibos Boekenaweek wat tot 30 Augustus in die 140 jaar oue Kaapsehoop in Mpumalanga plaasvind, is vinnig besig…
Brekende Nuus
-
Iranse magte sê hulle het aanvalle op Amerikaanse militêre teikens in die Verenigde Arabiese Emirate, Koeweit, Bahrein en ander lande in die streek geloods
-
Genl.maj. Feroz Khan, geskorste adjunkhoof van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid, gaan na verwagting teen die arbeidshof se uitspraak appelleer nadat die hof die SAPD toestemming gegee het om voort te gaan met ’n dissiplinêre proses wat sy ontslag aanbeveel
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
’n Busongeluk op Egipte se oostelike Sinai-skiereiland het 16 mense dood gemaak en nog 28 beseer, het die land se departement van gesondheid bevestig
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
