Nigel Farage
-
Nigel Farage bedank as LP en Marine Le Pen kan verkiesing voer
Britse anti-immigrasiepolitikus Nigel Farage het as parlementslid bedank om in ’n tussenverkiesing te staan. Die hoogs ongewone stap kom terwyl…
Brekende Nuus
-
Iran sê hulle sal nie langer die memorandum van verstandhouding met die VSA nakom indien Washington versuim om sy verbintenisse na te kom om die oorlog te beëindig nie
-
Die ‘Jurassic Park’-akteur Sam Neill is in die ouderdom van 78 in Australië oorlede, het sy familie in ’n verklaring gesê waarin sy dood as ‘skielik en onverwags’ beskryf is
-
Die beweerde misdaadbaas Vusimuzi ‘Cat’ Matlala het hom onttrek aan sy pleitooreenkoms met die staat in die korrupsiesaak oor ’n SAPD-tender van R228 miljoen wat met sy maatskappy, Medicare24, verbind word, ná hy vlugtig in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pta verskyn het
-
Hommelaanvalle het 3 mense in die Moskou-streek dood gemaak en vyf gewond, terwyl Oekraïne sy aanvalle verskerp in reaksie op Rusland se aanhoudende aanvalle
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
