nuus van die dag

  • Vandag in die nuus

    Vandag in die nuus

    Hier is die hoofnuus wat vandag, 27 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…

Brekende Nuus

  • Boer van Limpopo (48) en 15 ongedokumenteerde werknemers in aanhouding vir oortreding van immigrasiewet

  • Amerikaanse motorvervaardiger Ford genoop om rondom 350 ingenieurs terug te bring ná KI faal om hoë gehalte kwaliteitsbeheer toe te pas

  • Franse skrumskakel Antoine Dupont sal weer nie na die Suidelike Halfrond reis nie, ná ’n moontlike kuitspierbesering hom uit die eerste rondes van die Nasieskampioenskap hou

  • VSA-pres. Donald Trump sê Iran het Dinsdag ’n vergadering in Katar aangevra, ondanks Teheran se ontkenning dat enige regstreekse onderhandelinge met Washington beplan word oor die ooreenkoms om die oorlog in die Midde-Ooste te beëindig

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie