Nuus
-
Iran-konflik: Ajatolla se seun vat oor
Iran het Maandag Mojtaba Chamenei aangewys om sy oorlede pa, ajatolla Ali Chamenei, as opperleier te vervang. Dié leierskapsbesluit, meen…
-
Bek-en-klouseer: Aanmeld van gevalle en aansoeke om gratis inenting kritiek
Die Vrystaatse departement van landbou en landelike ontwikkeling bestuur ’n grootskaalse inentingsveldtog om die verdere verspreiding van bek-en-klouseer (BKS) te…
-
Zille wil padgate ‘binne 72 uur’ vul – en nog naweeknuus
Helen Zille maak haar verkiesingsbesloftes vir Johannesburg bekend terwyl die O.R. Tambo-lughawe en dele van Johanneburg sonder water gesit het.…
-
Dís hoekom waterbeperkings soms kontraproduktief is
Waterbeperkings is ongerieflik, maar ironies genoeg is dit ook nie altyd so doeltreffend nie, meen wateringenieurs. Volgens die departement van…
-
Die historiese 1ste uitgawe van Die Papier is propvol nuus – kry joune vandag!
’n Direkteur-generaal wat politici vasvat, die jongste in die ANC- en DA-leierskapsages en nuus en ontledings oor die konflik in…
-
Dean Macpherson dalk ministerpos kwyt indien John Steenhuisen waai
Dean Macpherson sal moontlik sy pos as minister van openbare werke en infrastruktuur kwyt wees ná die DA se federale…
-
Sinkgat sluk pad in ná groot pyp in Brackenfell bars
Inwoners in Arauna, ’n woonbuurt in Brackenfell kon hul oë nie glo nie toe hulle Donderdagoggend verlede week wakker word,…
Brekende Nuus
-
Die dodetal ná ’n botsing tussen ’n seilboot en ’n groot passasierskatamaran met meer as 100 mense aan boord in Kroasië het tot 4 gestyg
-
5 mense is oorlede in ’n padongeluk in Peddie, Oos-Kaap, toe ’n bus en ’n bakkie gebots het, met ’n sesde persoon wat ernstig beseer is
-
Volker Türk, hoof van menseregte by die VN, het ’n ‘skerp toename’ in die gebruik van hommeltuigaanvalle in die konflikgeteisterde Soedan veroordeel, met meer as 1 000 burgerlikes wat in die 1ste 5 maande van die jaar in sulke aanvalle dood is
-
’n Bus het in ’n kloof in die noorde van Ethiopië afgestort, wat minstens 28 mense se lewe geëis het en ‘baie ander’ beseer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie






