Nuus
-
Kameeldrift-Oos steier onder misdaad
Kameeldrift-Oos, noordoos van Pretoria, beleef ’n ernstige krisis weens onwettige grondbesetting. “Hierdie informele nedersettings is soos kankerkolle in ons gebied,”…
-
Skolerugby: Dié 6 wedstryde maak ons opgewonde
Dit sal onmoontlik wees om ál die skolesport wat vandag plaasvind, te kyk. Boonop is daar nog die massiewe Verenigde…
-
Die 2de uitgawe van Die Papier is op die winkelrakke vandag
Die Papier se tweede uitgawe is vandag, Vrydag 13 Maart, op die rakke. Die e-koerant is ook op Magzter beskikbaar.…
-
Geordin Hill-Lewis sê oor John Steenhuisen se toekoms
Hy sal oorweging skenk aan hoe die DA se kabinetsverteenwoordiging saamgestel is en dit geld ook die landbouportefeulje (wat tans…
-
Naas Botha en sy vrou, Karen, nou in VSA: ‘Dit is nie oor Trump’
“Jy kan bevestig ons het einde Februarie in Amerika aangekom. Ons is gelukkig en tevrede,” het Karin Botha, oud-Springbokatleet en…
-
Engelse kinders op Afrikaanse skool ‘afgeforseer’, hoor hof
Die veiligheid van Engelse leerders wat na bewering sonder vooraf waarskuwing in ’n Afrikaanse skool geplaas is, sowel as dié…
-
‘Real Housewives’ se omstrede Mel en Peet in die VSA in hegtenis geneem oor supermark-diefstal
As jy vinnig na die boodskappe oor dié vandag op sosiale media kyk, sou jy nie self ’n beter kinkel…
-
K-pop maak geskiedenis by die Oscars
Koreaanse popmusiek, oftewel K-pop, maak vanjaar geskiedenis nadat die liedjie “Golden” van die Netflix-animasiefliek K-Pop Demon Hunters vir beste oorspronklike…
-
G’n onmiddellike brandstoftekorte, al styg oliepryse wêreldwyd, sê regering
Dit is maklik om die nuus dop te hou en dan paniekbevange te begin tob oor hoe die konflik in…
-
Dag 11 van Midde-Ooste-konflik: Ergste aanvalle op Iran nóg
Israel en Amerika het die grootste bomaanval-operasie op Iran gerig sedert die oorlog begin het. Terwyl die bomme op Tehran…
Brekende Nuus
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
All Blacks-afrigter Dave Rennie oor laaste Greatest Rivalry-toets teen Bokke: ‘Dit is ons kans om die reeks gelykop te maak en die toer af te sluit met ’n vertoning waarop ons trots kan wees’
-
Greatest Rivalry: Haker Codie Taylor terug in beginspan en sal span lei, Peter Lakai op agtsteman in beseerde Savea se plek en Richie Mo’unga is eindelik terug vir die Kiwi’s op losskakel
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









