Nuus
-
Die Papier se e-koerant is hier
Goeie nuus! Die Papier se e-koerant is aanlyn beskikbaar by die onafhanklike diensverskaffer Magzter. Lesers wat hul koerant elektronies aanlyn…
-
Wes-Kaap: Byna 50 000 diere reeds teen bek-en-klouseer ingeënt
Byna 50 000 diere is reeds in die Wes-Kaap teen bek-en-klouseer (BKS) ingeënt namate die provinsie se inentingsveldtog versnel en…
-
Binnelandse sake, banke werk saam om frustrasie in lang toue te verminder
Sommige mense kan werklik aan niks erger dink as om ’n ry by ’n binnelandse sake se kantoor te gaan…
-
KOP: Basta, vrede! Midde-Ooste-konflik vererger
Israel het Maandag opnuut hul aanvalle op Iran en Libanon voortgesit. In ’n verklaring het die Israeliese weermag missiele op…
-
Cope-leierskap besoek Lekota se familie: Só lyk die begrafnisreëlings
Die leierskap van die Congress of the People (Cope) het Sondag die familie van oorlede partyleier Mosiuoa Gerard Patrick Lekota…
-
Iran-konflik: Ajatolla se seun vat oor
Iran het Maandag Mojtaba Chamenei aangewys om sy oorlede pa, ajatolla Ali Chamenei, as opperleier te vervang. Dié leierskapsbesluit, meen…
-
Bek-en-klouseer: Aanmeld van gevalle en aansoeke om gratis inenting kritiek
Die Vrystaatse departement van landbou en landelike ontwikkeling bestuur ’n grootskaalse inentingsveldtog om die verdere verspreiding van bek-en-klouseer (BKS) te…
-
Zille wil padgate ‘binne 72 uur’ vul – en nog naweeknuus
Helen Zille maak haar verkiesingsbesloftes vir Johannesburg bekend terwyl die O.R. Tambo-lughawe en dele van Johanneburg sonder water gesit het.…
-
Dís hoekom waterbeperkings soms kontraproduktief is
Waterbeperkings is ongerieflik, maar ironies genoeg is dit ook nie altyd so doeltreffend nie, meen wateringenieurs. Volgens die departement van…
-
Die historiese 1ste uitgawe van Die Papier is propvol nuus – kry joune vandag!
’n Direkteur-generaal wat politici vasvat, die jongste in die ANC- en DA-leierskapsages en nuus en ontledings oor die konflik in…
Brekende Nuus
-
Die DA het kommer uitgespreek oor die moontlike invloed van die sakeman Brown Mogotsi op die minister van polisie, Senzo Mchunu, en voer aan dat die gebrek aan direkte kommunikasie tussen Mchunu en die sakeman Vusimuzi ‘Cat’ Matlala nie vrae uitskakel oor die minister se toeganklikheid deur ’n tussenganger nie
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die geskorste LP Fadiel Adams sal na verwagting vandag in die landdroshof in Pinetown verskyn op aanklagte van bedrog en verydeling van die regsproses nadat hy na bewering sy status verkeerd gebruik het om toegang tot die Westville-gevangenis te verkry, terwyl die saak intussen na die streekhof oorgeplaas is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









