Nuusbrief 1
-
Beskerm jouself só
Eers wat dit drie. Toe vier . . . vyf en teen druktyd gister is daar reeds nege vroue vermoor.…
-
Johannesburg: Verrotting ’n ‘nasionale krisis’
Die Goudstad het nie verniet sy naam nie – Johannesburg is ons ekonomiese spilpunt. Maar weens infrastruktuurveroudering en ander probleme,…
-
AfriForum en March vry na mekaar
Toe die 30 Junie-protesoptogte plaasgevind het, was die land gereed vir grootskaalse onluste. Min sou ons toe kon raai die…
-
Helen se steil bult na koalisie in Goudstad
Dis nie meer so lank voordat jy 4 November by die stembus jou kruisie moet trek nie. Jana Marx het…
-
‘Ons gaan nie toestemming vra nie,’ sê Flip Buys
’n Herrie oor private moedertaalonderrig het losgebars ná uitlatings deur dr. Naledi Pandor, oud-ANC-politikus en voorsitter van die Nelson Mandela-stigting…
-
Dina Pule: Vervolger moet nou besluit oor vervolging
In ons uitgawe van 10 Julie het Die Papier berig oor die Paia-aansoek wat die koerant gebring het. Dit was…
-
SA haal hortend asem
Suid-Afrikaners in Mpumalanga en Gauteng asem onwetend vuil lug in wat gelykstaande is aan ’n skokkende hoeveelheid pakkies sigarette per…
Brekende Nuus
-
Onthou, Die Papier Praat word nou op ’n Vrydagoggend om 05:00 op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) uitgesaai
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Koning Charles III van Brittanje het teruggeslaan teen kritiek van Charles Spencer, prinses Diana se broer, wat beweer het dat die monarg ná haar dood in ’n motorongeluk 3 dekades gelede onsensitief opgetree het, met die woordestryd wat vandag die voorblaaie van verskeie Britse koerante gehaal het
-
Namate damvlakke in die Stad Kaapstad aanhou daal en tans op ongeveer 75,5% van kapasiteit staan, wat 16,7 persentasiepunte laer as ’n jaar gelede is, word die moontlikheid van waterbeperkings toenemend oorweeg
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos







